Projekte

Kermis 2019


Nog besig.

Kom geniet die dag saam met ons op Saterdag  7 September 2019

As daar nog iemand is wat belangstel in 'n stalletjie of te kom help om 'n stalletjie te beman is julle welkom om die kerkkantoor te kontak 

011 900 3556 Ons help graag 


Robert Rotteveel gedenkmuur


Afgehandel.

Robert Rotteveel gedenkmuur


Teer inritpad


Afgehandel.

Teer van die inritpad vanaf die hek.


Manna Projek


Afgehandel.

 

Bring asb volg Sondag die volgende items vir ons spens

Klein blikkies konfyt en gesigseep

 

 

Ons kon in 2019  al 47 Kospakkies versprei  aan behoeftige gesinne.

 


Dunamis


Afgehandel.

Kom wees saam in Christus - almal is welkom!

Di:  23 Julie 9:30 - 11:00 - Ons gaan 'n projek hekel

Sat 3 Aug 10:00 - 11:30 Ons gaan 'n krale projek maak

By NG Brackendal

 

Kom Leer of bring jou talente!!

Kontak Lana 083 401 4235